Apartment / Flat For Sale in Newlands, Pretoria

ref# 1239
Share
Asking Price : R 1 075 000 (65 349 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Pretoria Suburb:Newlands Bedrooms:1 Bathrooms:1 Floor Size: ± 69m2 Rates:R 580 p/m Levies:R 2783 p/m

select a 2nd currency

SKAARS SOOS HOENDERTANDE ! ! !

Lieflike Noordfront ruim een slaapkamer woonstel met stoep en eie privaat tuin! Ruim kombuis met koppeling vir wasmasjien en skottelgoedwasser. Oopplan aan sitkamer en leef uit na stoep en tuin. Ekstra linnekas in gang. Ruim slaapkamer groot genoeg vir dubbelbed met aantrekkamer en baie kaste. Direkte skakeling met volledig toegeruste badkamer. WARE WINSKOOP VIR ‘N ERNSTIGE KOPER! SKAKEL NOU!

  • 1 Slaapkamer
  • Vol badkamer
  • Aantrekhoekie
  • Ingeboude kaste
  • Ekstra Linnekas
  • Oopplan kombuis
  • Sonnige leefarea
  • Stoep
  • Privaat tuin
  • Motor afdak