Simplex For Sale in Lynnwood, Pretoria
select a 2nd currency
-
Agent : Tillie Swart
+27 (0)82 454 2005
+27 (0)12 348 5742
whatsapp agent
tillie@pretoriaprop.co.za
View all agent's properties
- Access Gate
- Built In Cupboards
- Electric Fencing
- Family/TV Room
- Garden
- Intercom
- Irrigation System
- Kitchen
- Laundry
- Pantry
- Patio
- Paving
- Retirement Living
- Satelite
- Scenic View
- Study
- Water Included
Ekstra spesiaal gebou vir Kopers vir wie ruimte en privaatheid belangrik is en of groot meubels het. GEEN trappe, alles op 1 vlak. Ruim sitkamer, eetkamer en TV-kamer. Aparte kantoor / werkskamer met deur na gemeenskaplike tuin. Geniet ontbyt of teetyd op jou heerlike onderdak kuier-stoep terwyl jy die privaatheid van jou eie roostuin geniet. 2 Groot dubbel slaapkamers met 2 badkamers. (Hoofslaapkamer met baie kaste en en en-suite badkamer met privaat toegang tot tuin. Kompakte kombuis bied ruimte vir wasmasjien en droer of skottelgoedwasser asook yskas. Groot spenskas bied genoeg bereplek vir kruideniersware ens. Eenheid het ook groot onderdak toesluit agterplaas met wasgoedtrog en hangplek vir wasgoed. Steengeboude afdak by die eenheid asook genoeg naby gaste parkering. 24 uur Sekuriteitswagte beheer toegang. 15 Etes per persoon word by die heffing ingesluit. Kerkdiens en bybelstudie word weekliks by die oord aangebied. Aanbod in die pyplyn, so skakel dringend om te besigtig en nie hierdie geleentheid te verbeur nie!
- 2 Slaapkamers
- 2 Badkamers
- Ruim leefvertrekke
- Kompakte kombuis
- Privaat en gemeenskaplike tuine
- Heerlike kuier-stoep
- 24 uur Sekuriteit