Apartment / Flat For Sale in Newlands, Pretoria

ref# 1312
Share
Asking Price : R 1 250 000 (75 987 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Gauteng City:Pretoria Suburb:Newlands Bedrooms:1 Bathrooms:1 Floor Size: ± 79m2 Rates:R 450 p/m Levies:R 3053 p/m

select a 2nd currency

KINGSWOOD VILLAGE AFTREEOORD (LEEFSTYL SENTRUM)

Noordfront hoekeenheid met besonderse onbelemmerde uitsig. Totaal privaat. Ekstra ruim kombuis en leefvertrek. Saans voel dit soos Kersfees met die pragtige stadsliggies - uitsig vanaf heerlike koel en gesellige balkon. Ekstra ruim slaapkamer met vol badkamer (en-suite) MOENIE HIERDIE GELEENTHEID MISLOOP NIE!

  • 1 Slaapkamer
  • 1 Vol badkamer
  • Ruim leefvertrek
  • Oopplan kombuis
  • Noord front eenheid
  • Pragtige uitsig
  • Motor afdak
  • ...en nog vele meer!